Tuesday, December 18, 2007

DIT EN DAT - 18 DESEMBER, 2007

Het vanmiddag met 'n kollega gaan eet by Paradise, om die hoek van waar ek woon. Hierdie vergilde houtkisse is waarin die rekening aangebied was!

'n Pragtige wierookbrander in my woonstel. Dis mees asemrowende geure word hierin gebrand. Dis gebruiklik om gaste te wierook voordat hulle huistoe gaan - simbolies van die begeerte om hulle 'n soete en vredevolle tog toe te bid. Die prag van hierdie gebruik word weerspieel in die woorde van die Profeet (sallalahu alehi wasallam) in hierdie goddelike woorde van die volgende hadeeth: He who believes in God and the Last Day should honour his guest; he who believes in God and the Last Day should not annoy his neighbours; and he who believes in God and the Last Day should say what is good or keep silent. (Bukhari, Muslim)

No comments: