Sunday, February 3, 2008

BOK VAN BLERK CONCERT - nog foto's



En hier is die verhooggedoente met al die pret. Party ouens het Die Stem probeer sing, en Shosholoza! Ja well no fine...

En die krismiswurm maak toe sulke heerlik-lekker geluide wat mens se tone laat opkrul van knus genot! Ai, hoe lekker was die aand!

No comments: